Member since Mar 2024
Please login to send message
My naam is Christiaan Else, ek is 40 jaar oud en het baie ondervinding as messelaar by die bou van huise in die Midbrak, ek kan werk met verskillende tipes stene en sementmengsels. Ek kan ook algemene ander werk doen.