Member since May 2021
Please login to send message
Hallo. Ek is Dorette. Ek is 52 jaar en werk al twintig jaar as ’n huishulp. Ek kan ook goed werk met wasgoed en ek kan lekker boerekos kook.